+20
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Vakansie Chalet in Palinggat Oord

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Ryno B
Lang verblyf
5.0
Mrt 2026

Rustige kuier. Baie lekker gebly, netjiese eenheid en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anso
Vakansie Chalet in Palinggat Oord
Dankie vir jou gawe terugvoer. Groete

Darylann G
Lang verblyf
5.0
Jul 2025

Absolutely perfect! Spotlessly clean, perfectly equipped and perfectly furnished. My second visit to this lovely home; I will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon G
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Heerlik en ontspannend. Het heerlik gebly. Huis gerieflik en netjies. Dit is veilig en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Uitstekende verblyf ervaring. Ons het ons verblyf geniet. Alles wat ons benodig het, was daar en selfs nog meer. Ons beplan reeds om weer volgende jaar in te boek, sou ons seun weer sy skool se eerste span maak en weer na Riversdal gaan toer. Ja, dit is werd om in Palingsgat Oord te bly en elke speeldag Riversdal toe te ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2025

Ons kuier was baie rustig en stil, en die mense is baie vriendelik. Ja, dit was baie lekker verblyf. En ons as gesin beplan om weer in die toekoms te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivin W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Baie lekker. Die verblyf is baie goed en ons het dit geniet. Die plek is baie veilig en is geskik vir 'n gesin met kinders.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leone W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Snoesig en gerieflik. Die huisie is baie gerieflik en netjies. Die huisie self is baie mooier as die foto's op die website. Al wat 'n probleem was, was die bekomming van die huis se sleutel. Die eienaar het baie moeite gemaak om die deur vir ons oop te kry. Die huidige reling met die bure blyk problematies aangesien hulle nie baie gelukkig met ons gelyk het nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darylann G
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Perfect! Beautifully furnished and well-equipped cottage, thoughtfully furnished with the guests' comfort and convenience top of mind! Beds fresh and comfy with good pillows. Will always enquire after this property for future visits to Stilbaai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desoné A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Dit is definitief 'n must do! Dit was fantasties! Vakansie Chalet in Pallinggat Oord is 'n must! Dit was fantasties! Dit was asemrowend vir die kinders. Hulle het dit geniet. Ons sal definitief weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faiza V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

We enjoyed our stay and will definitely recommend the resort. We enjoyed the peace and quiet. It was truly tranquil. We left energized and ready for the upcoming exams.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anso
Vakansie Chalet in Palinggat Oord
Thank you Faiza, I'm glad you enjoyed your stay and we would be happy to welcome you back in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anso Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Main Road, 136 Palinggat Resort, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYZjCI9vbqNZxgMrz9pZJHOC3KDU96KxZBKPaW30h7S9RO5EvkE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Main Road, 136 Palinggat Resort Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.375418477698 21.408666315483

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang