Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vakansie Chalet in Palinggat Oord

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Vakansie Chalet in Palinggat Oord
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Faiza V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faiza V
Gesin met tieners

We enjoyed our stay and will definitely recommend the resort.

We enjoyed the peace and quiet. It was truly tranquil. We left energized and ready for the upcoming exams.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vakansie Chalet in Palinggat Oord se terugvoer

Thank you Faiza, I'm glad you enjoyed your stay and we would be happy to welcome you back in the future.

Vakansie Chalet in Palinggat Oord
Pierre M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M
Gesin met klein kinders

Aangenaam. Rustig en stil.

Dankie, ja, ons het lekker gekuier. Net teleurstellend is dat die advertensie verwys na 'n tennisbaan wat die gaste mag gebruik. Die tennisbaan is buitewerking en kan nie gebruik word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Alles was baie netjies en skoon en op hul plek. Alles wat jy nodig het, is in die huis. Baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vakansie Chalet in Palinggat Oord se terugvoer

Dankie vir jou gawe terugvoer Joey. Ek hoop julle is veilig tuis na al die storms en verspoelde paaie.

Vakansie Chalet in Palinggat Oord
Jacob C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob C
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, stil, goeie waarde vir geld.

Mens kry baie meer as wat jy verwag. Sal beslis weer by Palinggat wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vakansie Chalet in Palinggat Oord se terugvoer

Dankie vir jou gawe resensie, Jacob. Julle is meer as welkom om weer te bespreek.

Vakansie Chalet in Palinggat Oord
Dawie J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek gebruik die plek al seker 10 keer plus.

Stilbaai as vakansiedorp is puik. Vakansie Chalet in Palinggat Oord is net 'n pluspunt. Veiligheid vir motor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vakansie Chalet in Palinggat Oord se terugvoer

Baie dankie vir jou gawe terugvoer Dawie. Jy en Ina is altyd welkom.
Groete
Gert en Anso

Vakansie Chalet in Palinggat Oord
Adelle J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle J
Gesin met tieners

Wat 'n heerlike, rustige wegbreekvakansie.

Die chalet is baie netjies, privaat en gerieflik. Ons kon lekker afskakel en uitrus. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vakansie Chalet in Palinggat Oord se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer Adelle - kom kuier gerus weer!

Vakansie Chalet in Palinggat Oord
Henk L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L
Gesin met klein kinders

Ons week by Palingsgat was baie rustig/lekker.

Palingsgat-kompleks het 'n baie rustige atmosfeer en is baie sentraal geleë. Ons kinders het dit baie geniet - hulle kon fietsry in die kompleks en het ook baie lekker geswem by die swembad. Die huisie het als wat mens nodig het. Ek sal net een voorstel maak, dit is dalk tyd om die beddens se matrasse te vervang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise D

Baie lekker en rustig en het die naweek geniet.

Ons het die stilte baie geniet, die huisie is baie mooi ingerig, net die matte wat miskien vervang moet word. Gevoel gekry dat ons inbraak maak op iemand ander se privaatheid. Lekker naby die see en het die seewater geniet. Geen rotse nie dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vakansie Chalet in Palinggat Oord se terugvoer

HI Denise, dankie vir jou terugvoer en ons bly om te laat weet dat die matte vervang is en ons het splinternuwe vloere ingesit. Ons hoop om julle terug te verwelkom in die toekoms. Die huisie het nou ook Wi-Fi.

Vakansie Chalet in Palinggat Oord
Irma K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma K
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Dit was absoluut 'n fees om daar te bly. Naby die see, naby die winkels. Die kinders was so gelukkig met die klein swembadjie en die tennisbaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vakansie Chalet in Palinggat Oord se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, Irma. Kom kuier gerus weer in Stilbaai. Groete, Anso.

Vakansie Chalet in Palinggat Oord
Pierre D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D

Absoluut doeltreffend

Die perseel en Chalet was totaal doelerig. Netjies; skoon en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vakansie Chalet in Palinggat Oord se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer Pierre. Hoop julle kom kuier weer.
Groete
Anso

Vakansie Chalet in Palinggat Oord
Sonja S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met vriende

Rustige naweek.

Die huisie is baie oulik en het alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker daar gebly en sal definitief weer daar kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vakansie Chalet in Palinggat Oord se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike terugvoer Sonja. Ons verwelkom jul graag terug.

Vakansie Chalet in Palinggat Oord
Lelanie S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Was baie lekker, sal weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vakansie Chalet in Palinggat Oord se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Kom kuier gerus weer.

Vakansie Chalet in Palinggat Oord
Branden E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Branden E

Pragtige en goed toegeruste vakansiehuis met 'n lekker vakansie atmosfeer.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vakansie Chalet in Palinggat Oord se terugvoer

Dankie vir die gawe terugvoer. Ons is bly julle het lekker vakansie gehou.

Vakansie Chalet in Palinggat Oord
Carla W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla W
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf.

Baie skoon en groter as verwag het. Sal definitief teruggaan vir nog 'n kuier. Ligging is perfek naby winkels en baie veilig. Baie dankie was 'n aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vakansie Chalet in Palinggat Oord se terugvoer

Dankie Carla vir jou positiewe terugvoer oor jul verblyf in Stilbaai.

Groete

Anso

Vakansie Chalet in Palinggat Oord
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Palinggat-Oord 136, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYZjCI9vbqNZxgMrz9pZJHOC3KDU96KxZBKPaW30h7S9RO5EvkE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Main Road, 136 Palinggat Resort Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.375418477698 21.408666315483