+38
Selfsorg in Paarl

Val Mor Farm

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Brigitte C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

We will come back again. Exactly what we needed - peaceful, spacious, amazing outdoor swimming pool and social area. The host is a super person who is always ensuring his guests are comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siba M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

What a zen! Tranquility. Amazing! Host was super friendly, accommodated us very well! Great hidden wonderful place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolores B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

If you need to wind down, Val Mor Farm is the go-to place. Everything I was looking for. Peaceful. Quiet. Best sleep I have had in a very long time. The host was at our beck and call. Very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Quiet, peaceful getaway for a family. Although the location is a bit off the beaten track, it offered a peaceful stay just on the outskirts of Paarl. The view of the mountains was lovely, and the location is no further than 20 minutes from Paarl Mall and shops. The units are new and very clean. We stayed for 4 weeks in total as a family of 4, including our two children aged 5 and 8. The pool and braai area are close to the units. Mark was an exceptional host and supported us with any issues quickly. Would highly recommend for a stay if you are looking for a nice, quiet location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cara O
1 nag Gesin met klein kinders
1.0
Feb 2026

Swak verblyf wat baie aandag verg. Met aankoms het die vrou ons meegedeel dat hulle “eintlik ons bespreking wou kanselleer omdat die eenheid nog nie regtig reg is vir gaste nie!!!”. Ons het 2 eenhede bespreek. Die ligte wou nie werk nie; daarom het die vroutjie vinnig die gordyne oopgetrek. Daar was altesaam 4 TV’s en nie een het gewerk nie. Hulle het ook nie afstandbeheerders gehad nie. Die werker het ’n 5de TV vir ons gebring, maar dit wou ook nie werk nie!! Die afwerking is baie swak: kragproppe sonder deksels, gate in die ceiling en vloerlyste. My dogter moes uit haar kamer trek omdat iemand onder die kamer gerook het en die hele kamer onder ’n rookdamp was. Die aircon het nie in daardie kamer gewerk nie, so die rook was nog erger. Ons het in eenhede 5 en 6 gebly. Ek neem die webtuiste kwalik dat hulle nie ’n inspeksie gedoen het voordat die eiendom gelys is nie. Die eiendom is naby ’n plakkerskamp, so hou dit in gedagte wanneer jy sou wou uiteet in die Paarl. Die gas en die elektrisiteit lyk uiters verdag en kan onmoontlik COC’s daarvoor hê. Ons het R5 000 vir die nag betaal, so dit was baie ontstellend vir dit wat ons gekry het. Ek wou graag vir die vrou die rookdamp in die kamer wys, maar sy was nêrens te vinde nie. Ons het wel die swembad gebruik, wat baie lekker was om in af te koel.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Althea V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Pragtige verblyf! Heerlike gebly, pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meceyla P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

I wish it was my house! It is so beautiful! And was such a nice place to braai, swim and the beds are amazing. I would love to go again soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Val Mor Farm
Thank you. It was a pleasure having you at Val Mor. Looking forward to seeing you soon.

Henning V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Fantasties. Pragtige stil gebied met lekker beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy D
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Great place, lovely pool. We had a lovely stay. Everything was as described. Very clean. The host was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Val Mor Farm
Thank you. It was a pleasure having you stay at Val Mor. We look forward to seeing you again soon. Regards Carol

Rh V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Beautiful, quiet, luxurious. We have had a beautiful stay at Val Mor! Walking from our bedrooms directly onto the covered terrace with magnificent pool and superb sunsets on the Paarl Mountains. With the warm welcome of all the staff and especially Carol!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 800
15 % AF
R 2 800 R 2 380
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 800
15 % AF
R 2 800 R 2 380
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 800
15 % AF
R 2 800 R 2 380
per nag (plek vir 4)
Bespreek

35 Kleinbosch Road, Dal Josefat, Paarl, 7655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA125872719e8e0683a9619311b88eabd8ae2f163a822d5dbd32b652ddf1f7aa5ac955a8b7fbd141d22301fea08053d10431e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 380 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 35 Kleinbosch Road Dal Josefat 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.6929605 19.0234359
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang