Valencia 7-D
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Valencia 7, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Valencia 7-D bied gerieflike bosveldverblyf op 'n wildplaas naby Bela-Bela. Die plaas is gerieflik geleë binne maklike bereik van besienswaardighede soos die Forever Resort, uitstekende gholfbane en talle natuurreservate.
Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en gaste gebruik aparte ablusiegeriewe wat buite die eenheid geleë is. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die losstaande ablusiegeriewe het bad- en stortgeriewe. Daar is ook braaigeriewe vir gaste om te gebruik.
Gaste kan verwag om sebras sowel as talle wildsbokspesies te sien. 'n Wildkykvoertuig is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Marten Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R101, Valencia 7, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Valencia 7-D het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Valencia 7, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom