Kampeer/karavaan in Breederiviervallei

Valleizicht Campsite

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Adrian P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Awesome campsite, lush grass, clean air, peaceful. Probably one of the best campsites we have camped at. The layout of the camp and lush grass was second to none. The hosts were fantastic. The views were awesome. The toilets were clean and well presented. The outside shower was my favourite. It is a working farm, so take this into consideration if you are a light sleeper.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantastic. Friendly, helpful hosts. Best views. What a great stay! Beautiful campsite, lovely, helpful hosts. Ablutions are immaculate. The views are breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natacha B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Views, luxury, private campsite. Beautiful campsite, lush grass and sparkling luxurious bathrooms (plus an outside shower with a view!). Very private with lovely views. Highly recommended camping. The road up to the campsite requires a high clearance vehicle, and non-SUVs may struggle in rainy weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pippa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Mountain bliss. Absolutely stunning private location, the ultimate relaxation. Awaken to the sounds of only birds. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie mooi en netjiese kampplek met 'n ongelooflike uitsig! Volpunte! Alles van begin tot einde was maklik, lekker en aangenaam. Die ontvangs was vriendelik en die kampplek is uitstekend! Daar is ook goeie ligte naby die braai en verder oor die kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Weskaap se beste geheim. Ons gashere was baie hulpvaardig en vriendelik, die ablusiefasiliteite is baie netjies, mooi en skoon met ekstra moeite vir lugverfrisser en handseep wat mens so welkom laat voel. Die staanplekke is baie netjies met gras bedek en tentpenne slaan lekker in. Die pergola-afdak bied lekker koelte en die warmbad werk vreeslik goed. Dit is 'n pragtige plek met baie mooi uitsigte. Hout is ook beskikbaar vir die donkie en die prys is goed. Ons sal graag weer hier kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Peaceful, only sounds of birds. Beautiful views, spotless campsite, will return. Absolutely magnificent! One could ask for nothing more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fabulous! Private, quiet, attentive hosts. Fabulous view. Quiet, clean. We stayed with our 3 small dogs. They loved the freedom! We will be back for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfekte privaat kampplek! Uitstekende kampplek. Lieflike grasperk, badkamer en plonspoel was silwerskoon. Die uitsig was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret-ann V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Fabulous. Beautiful piece of heaven. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 708
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 708
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 708
per nag (plek vir 10)
Bespreek

R43, Fairview Boerdery, Breede River Valley, 6858, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1392236d956c55fe7a3a8e32966d07e1738836d4660ba2b44efbf33682b2a7223dc6de14e69676de0271f4399e3cff69d36a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 708 per nag, vir 10 mense 24 5 1 5 R43 Fairview Boerdery 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.487704024699 19.268794133623
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang