+22
Selfsorg in Vishoek

Valley & Sea View House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Frans V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantasties met alles wat vir ons gebruik beskikbaar was! Ons het Valley & Sea baie geniet. Asemrowende uitsig vanaf Sunvalley tot oorkant Valsbaai met alles tussenin. Die huis het alles in wat ons kon begeer en meer. Baie netjies en skoon. Ons het baie veilig gevoel en geen probleme daarmee gehad nie. Die enigste nadeel is die 39 trappe vanaf die parkering tot bo by die huis. Nie aanbeveel vir iemand wat sukkel om trappe te klim nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Julia
Valley & Sea View House
Hi Frans. We are delighted you enjoyed your stay at our establishment. Thank you for bringing to our attention the difficulty you experienced with the stairs. It did not occur to us that they could be a challenge as we have perhaps got used to them. We will in future advise guests of the stair situation. Thanks again for your useful input.

Lynda D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

A great holiday spent with family, friends and our dogs. We felt very much at home, very comfortable. The owners were very accommodating and the view was amazing. Our dogs also enjoyed their holiday there. Thanks so much to Julia for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Julia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

93 Ranger Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7c4b46413ca4d92ba7fb445cdae0e5d6d547b990696d134ad4f73a2f99dba2f447c7fbf30b15805cdbcd4118aae0c220793?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 93 Ranger Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1364494 18.4158165

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang