Pick your preferred language

English

Afrikaans

+32
Gastehuis in Kenilworth

Valley Heights Guest House

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 36 Oak Avenue, Kenilworth Upper, Cape Town, 7708, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Valley Heights Gastehuis is 'n ware "tuiste weg van die huis"-toevlugsoord, geleë in die rustige, veilige en lowerryke voorstad van Upper Kenilworth in Kaapstad se Suidelike Voorstede. Dit is ideaal vir sake- en vakansieverblyf, of dit nou enkellopendes, paartjies, gesinne of groepe vriende of kollegas is.

Die Gastehuis is naby groot toeriste-aantreklikhede, insluitend Kirstenbosch-tuine, Nuweland Krieket- en Rugbyvelde, Cavendish-plein, fynproewersrestaurante en is binne maklike toegang van Kaapstad, die Waterfront, Valsbaai en die Atlantiese kus. Dit is binne loopafstand (1 km) van die Kingsbury-, die Kaapse Vrugbaarheidskliniek- en Claremont-hospitale, plus mediese spesialiste.

Die gastehuis is ook binne 'n radius van 5 km van UCT, Wynberg-skole, SACS, Herschel, Western Province Prep School, Bishops, Rondebosch Boys en Rustenburg Girls.

Valley Heights bied 3 eenhede - waarvan 2 kombuisies vir selfsorg bied. Alle eenhede het hul eie badkamers.

Alle eenhede/kamers het 'n TV/DSTV, yskas, ketel en 'n kluis. Die kamers is smaakvol versier.

Let wel: Gaste gebruik die swembad geheel en al op eie risiko. Daar is veilige parkering vir 3 gastemotors agter sekuriteitshekke, en parkering moet vooraf bespreek word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Heidi C
Besigheidsreis
5.0
Pleasant setting and everything we needed for a business stay. Pleasant setting and everything we needed for a business stay - compact ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Anne R
5.0
Very pleasant. Very pleasant, friendly staff, clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Anne R
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. Stay was very good, clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Louise T
Besigheidsreis
4.8
Aan my verwagtinge voldoen. Vriendelike ontvangs en netheid.
Jun 2025
Fransie K
Gesin met tieners
4.2
Baie gerieflik. Goeie en vriendelike diens. Baie lekker gebly! Gerieflik en baie netjies. Vriendelike ontvangs.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Debi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 36 Oak Avenue, Kenilworth Upper, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Valley Heights Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

36 Oak Avenue, Kenilworth Upper, Cape Town, 7708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc1d9c507d063c22126847e752fbaa5450c3e4076e4fd8afb8ad51d1e9f3473b2a5dac37af57151dce9fa77f6977e5c073b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 36 Oak Avenue Kenilworth Upper 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.994598242055 18.464203476906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang