+18
Gastehuis in Thabazimbi

Valozone 70 Guest House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Andries V
1 nag
5.0
Aug 2025

Rustige atmosfeer, netjiese plek, baie goeie diens. Wonderlike diens, skoon kamers, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quentin P
1 nag
5.0
Mei 2025

Hulle sal my gou weer sien. Ek het lank laas so lekker gebly. Die gasvrou was wonderlik en het vir my gewag tot na inkloktyd en het my so baie gehelp op my reis. Ek weet die ander drywers in ons maatskappy gebruik ook die plek en hulle is net so gelukkig. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Conrad
Valozone 70 Guest House
Hallo Quentin. Vreeslik dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete Ronelle

Christa H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Gasvry, stil en netjies. Baie netjies, skoon, modern en goed toegerus. Michelle is 'n goeie gasvrou en het dadelik uitgehelp toe ons onverwags nog 'n nag moes oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Skoon en lekker. Dankie, dit was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucas R
Kort verblyf
4.4
Jul 2025

Excellent. The place is clean, well situated, and safe. I love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques D
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie netjies en alles wat jy nodig het. Baie netjies en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Sal definitief weer Valozone 70 Guest house gebruik. Gerieflik met alles wat jy nodig het en nog mooi ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Absolutely perfect. Quiet, comfortable, perfect location and I will definitely stay there again on my next trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries D
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jun 2024

Baie lekker. Waarde vir geld, netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Conrad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

11 Naomi Street, Thabazimbi, 0380, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ceb1b7a9c331c551402fed25770b29f37d4e0846cd39c9c366b9c9eba0a0af1f44b7552a6f3011cf9f2fade141d8ba7d68d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 11 Naomi Street Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.589786 27.4048
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang