8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 The Penusula Street, Pecanwood Estate, Hartbeespoort, 0216, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Vals Palace is 'n kontemporêre selfsorghuis in Hartbeespoort, op die oewer van die Hartbeespoortdam. Dit bied asemrowende uitsigte oor die dam en op die berge vanaf verskeie dele van die verblyf, wat dit ideaal maak vir gesinne of groepe.
Dié huis met lugversorging bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, terwyl gaste in die oorblywende slaapkamers die tweede badkamer met 'n bad en stort deel. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas-vrieskas en toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek, asook 'n binnebraai. Daar is 'n slim-TV met DStv en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n dek met sitplek, 'n swembad en sonstoele. Veilige parkeerplek is beskikbaar, en gaste is naby gewilde besienswaardighede, soos Welwitschia-mark, ballonsafari's, The Windmill, Silver Orange Bistro, Potstill Brandy and Wine Cellar, abseil, kabelbaanritte, Iron Throne Lion Park, Chameleon Village, bootvaarte, dagspa's en 'n gholfbaan.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Raphael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 25 The Penusula Street, Pecanwood Estate, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Vals Palace het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 The Penusula Street, Pecanwood Estate, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang