4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Rietbok-straat 1274, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Van Jan is 'n bekoorlike en moderne A-raamhuis in die hartjie van die bos en grens aan die Krugerwildtuin in Marlothpark. Hierdie huis kombineer moderne geriewe met die rustigheid van die natuur, wat dit die ideale toevlugsoord maak vir gaste wat die natuurlike omgewing wil geniet en 'n unieke wegbreek wil ervaar.
Die huis het 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek vir tot 4 gaste. Die eerste slaapkamer is op die grondvloer en beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, sowel as 'n buitestort. Die tweede slaapkamer is op die eerste verdieping en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die akkommodasie bied lugversorging en herlaaibare waaiers. Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met gemaklike sitplek in, sowel as 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en mikrogolfoond. Gaste kan maaltye binne of buite geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n lieflike stoep en dek wat lei na 'n plonspoel en 'n boma-vuurput waar gaste kan braai. Die huis se vensters bied wonderlike uitsigte, en daar is ook 'n pragtige marulaboom op die eiendom.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Rietbok-straat 1274, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Van Jan het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rietbok-straat 1274, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang