4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 1274 Rietbok Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Van Jan is 'n bekoorlike en moderne A-raamhuis wat in die hartjie van die bos geleë is en grens aan die Krugerwildtuin in Marlothpark. Hierdie huis kombineer moderne geriewe en die rustigheid van die natuur en maak dit die ideale verblyf vir gaste wat die natuurskoon wil geniet en 'n unieke wegbreek wil hê.
Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is op die grondverdieping, het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, sowel as 'n buitestort. Die tweede slaapkamer is op die eerste verdieping, het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Hierdie verblyf het lugversorging en herlaaibare waaiers. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike sitplek, asook 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n mikrogolfoond toegerus is. Gaste kan in die huis of buite eet. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n pragtige stoep en dek wat na 'n plonspoel en 'n boma-vuurput waar gaste kan braai, lei. Hierdie huis se vensters bied 'n wonderlike uitsig en daar is ook 'n pragtige maroelaboom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1274 Rietbok Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Van Jan het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1274 Rietbok Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang