4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Gloucester Road, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Van Zylsrus is geleë in Table View, 'n Weskus-voorstad van Kaapstad, Suid-Afrika, vernoem na sy pragtige uitsigte oor Tafelberg. Dit is die ideale wegbreekplek vir gaste wat naby die see wil bly.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n enkelbed, en daar is ook 'n enkelslaapbank in die leefarea.
Die kothuis het lugversorging vir warm dae. Die kombuis is volledig toegerus met kombuisware.
Die swembad word deur sonkrag verhit en is vir die grootste deel van die jaar bo 15°C. In die somer is dit gewoonlik ongeveer 28°C op die meeste dae. Na 'n swem in die koue see by Blouberg, kan jy in die swembad kom opwarm. Daar is ook gemaklike sitplek en sonstoele langs die swembad.
Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer in met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en mikrogolfoond.
Die eiendom is gerieflik geleë naby winkels en restaurante. Gaste kan die dag op die strand deurbring of 'n swem in die verhitte swembad geniet. Braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering word ook voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
WILLEM Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 24 Gloucester Road, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Van Zylsrus het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Gloucester Road, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang