+54
Gastehuis in Randburg

Vanilla Guesthouse

  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 25 Karee Street, Randpark Ridge, Randburg, 2169, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Vanilla Guesthouse bied B&B-verblyf in Randpark Ridge (ontbyt kos ekstra). Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en besienswaardighede.

Die verblyf by Vanilla Guesthouse beskik oor 5 slaapkamers wat uniek en smaakvol ingerig is. Hierdie kamers bevat elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in hierdie kamers sluit gratis WiFi, 'n TV met DStv-kanale en lugversorging in.

Daar is 'n 24 uur-koffiestasie in die eetkamer beskikbaar. Die gastehuis het ook 'n eerlikheidskroeg met oorgenoeg voorrraad in die gemeenskaplike sitkamer en braaigeriewe vir gaste se gebruik. Die eiendom is beveilig met 'n sekuriteitstelsel met geslotekringtelevisie en daar is veilige parkeerplek vir voertuie beskikbaar.

Vanilla Guesthouse is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, vermaak- en uitstalling-sentrums, sowel as verskeie ander besienswaardighede.

Die eiendom is net 35 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Helena S
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige verblyf, gerieflik naby die N1. Ons het voorheen al hier gebly, dis naby die N1 en ook 'n winkelsentrum waar eetplekke, Woolies Food en Dische...
Sien meer
Mei 2026
Veronica J
Besigheidsreis
5.0
Safe, relaxed and welcomed. Wow, wow, wow! This place exceeded my expectations. I am not a fan of JHB, but this place made me feel welc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Greg J
5.0
Comfortable and convenient stop over for a business meeting. A later arrival was not a problem. All worked perfectly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Anna T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie positiewe ervaring. Reeds 2e keer wat ons daar gaan bly. Pragtige, goedversorgde plek in stil straat. Bied ook 'n heerlike ontbyt aan. Nie ver ni...
Sien meer
Feb 2025
Janette L
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer gebruik maak van Vanilla gastehuis. Sal dit aanbeveel vir ander. Baie netjies en skoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 25 Karee Street, Randpark Ridge, Randburg, 2169, Gauteng
  • Gaste dink Vanilla Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Bespreek

25 Karee Street, Randpark Ridge, Randburg, 2169, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4ba448177d80ca0171f9646eab75d8f3d9c6d5e363da58600d8ca822d66d343ab32f8ccbb2805beee196e943218f22c2c39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 25 Karee Street Randpark Ridge 2169 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.099236519376 27.949749044312
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang