LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vanilla Guesthouse | LekkeSlaap
+36

Vanilla Guesthouse

21 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Vanilla Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gaynor J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynor J
Enkelreisiger

Awesome, great service.

Great guesthouse. Clean and excellent and friendly service. Delicious breakfast.

Hazel T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hazel T
Gesin met tieners

Very pleasant stay, very comfy bed and great shower!

The owners are very nice and accommodating. The rooms are very comfortable. We would definitely return.

Jacorien N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacorien N
Enkelreisiger

Fantasties!

Baie skoon en netjies, foto's doen nie die plek "justice" nie, is regtig 'n puik blyplek! Ontbyt was ook uit die boonste rakke, en met die 'honesty bar' voel mens amper tuis!

Hessie B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hessie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, netjiese plekkie. Sal definitief julle weer besoek.

Pragtige, rustige plek.

Eugene D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene D
Enkelreisiger

Home away from home...briljant.

Wonderlike stil plek naby die plaaslike hospitale, restsurante en winkels. Vriendelikste eienaars in die wêreld. Dankie.

Petronella D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Wow. Wow. Wow. Stunning en gasvry. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer daar bly.

Stephen T - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, modern. Alle geriewe beskikbaar.

Ons verblyf baie geniet. Kamer en gastehuis was baie netjies. Baie goeie prys vir wat beskikbaar is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Neat, tidy, modern. All amenities available.

Really enjoyed our stay. Room and guesthouse was very neat and tidy. Very well priced for what is available.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Roelien V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V
Besigheidsreis

Pragtige plek.

Pragtige plek en ek het heerlik gebly. Sal definitief weer daar oorslaap. Soos hul se "Your home away from home!"

Rosalie C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goeie waarde vir geld. Sal hulle definitief weer besoek en aanbeveel vir enige iemand.

Sien sterre.

Orna R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek beveel die gastehuis beslis aan.

Sonja het ons vriendelik ontvang. Die gastehuis is baie mooi gemeubileer, dit is baie skoon en netjies. Ek sal weer daar bly as ek in Randburg omgewing is.

Jenise D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenise D
Saam met vriende

Sal nooit êrens anders bly as by Vanilla Guesthouse.

Sonja het ons vriendelik verwelkom. Die kamers is stunning. Baie groot, nuut en skoon. Sal nie by 'n ander plek bly as ons weer Johannesburg toe kom. Dankie!

Kotie V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en kamers baie skoon en netjies.

Was vriendelik ontvang in my huistaal. Verblyf baie netjies en skoon. Het ook gehou van die idee dat jy jou eie sleutel het wanneer laat inkom in die aand. Dit is dan nie nodig om iemand wakker te maak om in te gaan nie. Baie veilig.

Lizanne M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne M
Enkelreisiger

Ongelooflik aangenaam.

Stylvolle en netjiese gastehuis. Eienaars is dierbaar en vreeslik behulpsaam. Veilige area wat naby aan alles geleë is.

Theresa P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa P
Besigheidsreis

Excellent.

Sonja, the host is very friendly. The room was spacious and nicely decorated.

Cecile O - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi!

Vanilla Guesthouse is 'n pragtige plek en die mense is baie vriendelik! Het ons aand by die gastehuis baie geniet!

Marie V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Enkelreisiger

Aangenaam.

Die hele uitleg van die Vanilla Gastehuis is uiters professioneel. Dekoratief baie gerieflik, mooi en professioneel. Die logostieke baie professioneel. Baie gerieflik naby Lifestyle Garden Centre, Randridge Mall. Rustig en pragtige tuin. Ek sal Vanilla Gastehuis beslis aanbeveel. Ek sal ook beslis teruggaan na Vanilla Gastehuis.

Chantelle C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle C
Enkelreisiger

Baie lekker.

Van begin tot einde was dit regtig 'n plesierige ondervinding. Die gastehuis is netjies en baie mooi. Mens voel onmiddellik tuis.

Vereena M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vereena M
Saam met vriende

Netjies en skoon.

Ongelukkig was daar probleme met die elektrisiteit en met die generator wat dit moeilik gemaak het. Ons het die gastehuis gebruik omdat ideaal geleë is vir die 40ste verjaardag wat ons bygewoon het. Ons kon nie ons haardroërs gebruik die aand voor ons uitgegaan het nie. Die volgende oggend was daar ook geen krag nie. Die kamers was baie mooi en skoon en baie gerieflik. Net jammer oor die elektrisiteit.

Vanilla Guesthouse's terugvoer

Dankie dat julle gebruik gemaak het van Vanilla Gastehuis. Ons is verskriklik jammer oor die ongerief, ongelukkig was daar 'n kragonderbreking in die hele area, 10 uitbreidings, wat 36 uur geduur het. Ons kan nou met sekerheid sê dat die nuwe kragopwekker nie weer dieselfde probleem sal skep nie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vanilla Guesthouse
Werner L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die plek was naby aan die venue en besienswaardighede waar ons moes wees.

Yolande S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, sal weer van hulle gebruik maak!

Sien die sterre.

Daleen N - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljant.

Netjies, skoon, waarde vir geld, ideaal vir 'n besigheidsoornag-geleentheid.

Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareestraat 25, Randpark Ridge, Randburg, 2169, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1iAHJr7OW3KbaLMNFWr55kawl9VxQPkzRPPuApDWuajqKjsqW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 25 Karee Street Randpark Ridge 2169 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.099236519376 27.949749044312
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!