+37
Gastehuis in Paarl

Vendôme Manor House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johann H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Besonders lekker gebly. Loma het ons op die hande gehad ons tydjie in die pragtige Herehuis. Geen versoek was te veel moeite nie. Die Salmon & Brine Restaurant op die perseel is ook uitstaande. Ons sien baie uit na ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilse Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R2 740
15 % AF
R 2 740 R 2 329
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 740
15 % AF
R 2 740 R 2 329
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 740
15 % AF
R 2 740 R 2 329
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Arboretum Avenue, Vendôme Wine Estate, Paarl, 7620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e7cdba03503a073e6492006224b9ec536cba322b886985fcc24693dc97db513a05afabe8ae103a82346007102fd33435537?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 740 nouVanaf R2 329 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Arboretum Avenue Vendôme Wine Estate 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7575482 18.9786017
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang