4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 34 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ver en Wyd is 'n selfsorg-vakansiewoonstel wat op die onderste vlak van die eienaar se huis is, maar 'n privaat ingang het. Hierdie verblyf is in Jongensfontein geleë en spog met 'n asemrowende see-uitsig en is perfek vir 'n kuswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank, plafonwaaier en 'n platskerm-TV. Die sitarea lei na 'n binnebraai en die skuifdeure lei verder na 'n privaat stoep met 'n lieflike uitsig oor die see.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Celezte Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 34 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink Ver en Wyd het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
34 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang