Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Die prys sluit alle beddegoed, linne, handdoeke, toiletpapier, skoonmaakprodukte, koffie, tee en melk met aankoms, sjokolade, sepies, sjampoe en handewasseep in. Daar word 2 keer per week skoongemaak en linne geruil. Gaste kan gratis gebruik maak van die strand-items, WiFi en die volle DStv-pakket.
Huisreëls
Die kothuis is volledig toegerus vir 10 gaste, bring asb. jou eie strandhanddoeke.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
210 Agapanthus Avenue, Brenton-on-sea, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang