Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ver-Weg

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Die prys sluit alle beddegoed, linne, handdoeke, toiletpapier, skoonmaakprodukte, koffie, tee en melk met aankoms, sjokolade, sepies, sjampoe en handewasseep in. Daar word 2 keer per week skoongemaak en linne geruil. Gaste kan gratis gebruik maak van die strand-items, WiFi en die volle DStv-pakket.
Huisreëls

Die kothuis is volledig toegerus vir 10 gaste, bring asb. jou eie strandhanddoeke.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agapanthuslaan 210, Brenton-on-sea, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3ZWQwY2FhLWRhYzgtNGU3OC04ODY3LWY4MzM3NTExOGUyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 10) 8 5 1 5 210 Agapanthus Avenue Brenton-on-sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.072657779674 23.026392526786