4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Main Steet and Rocherpan Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Verwelkom Skilliepark is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Skilliepark-kompleks in Dwarskersbos, Velddrif. Hierdie verblyf is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie aan die Weskus aangesien dit net 100 m vanaf die strand is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die area lei na die oopplan-leefarea met 'n rusbank, stoele en 'n platskerm-TV. Daar is 'n binnebraai-area en lessenaar. Gaste het toegang tot die gedeelde swembad in die kompleks. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner of Main Steet and Rocherpan Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Verwelkom Skilliepark het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Main Steet and Rocherpan Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang