- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 410 Kingsway Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Victorian Beach Cottages bied selfsorgeenhede in die kusdorp Amanzimtoti. Die gastehuis is oorkant die Toti Towers Shopping Centre en naby Amanzimtoti-strand, Splash Waterworld en ander besienswaardighede.
Verblyf by Victorian Beach Cottages bestaan uit 4 unieke eenhede met slaaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die eenhede het elkeen 'n oopplan-uitleg of 'n aparte slaapkamer, 'n privaat badkamer, toegeruste kombuisie en 'n sitarea wat na 'n stoep of balkon met 'n see-uitsig lei.
Elke eenheid het ook gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n volledige alarmstelsel en onderdakparkeerplek.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Die lodge het skoonmaakgeriewe op die perseel en daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste wat lank bly. Die wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kaitlyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 410 Kingsway Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Victorian Beach Cottages het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
410 Kingsway Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang