Vida Marina

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Susan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Dog friendly and comfortable stay. We had a very comfortable stay and our 4 Border Collies were made to feel very welcome. There was a fenced safe garden for them. Everything we needed was provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Vida Marina
Thank you, Susan. It was so lovely to have you here. I am glad that you enjoyed your stay with us.

Mara S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Kan beslis aanbeveel. Lieflike ruim eenheid. Skoon en gerieflik. Uiters privaat. Goeie gasvrou. Dankie, alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Good stay. Everything we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Salig, rustig en veilig! Vida Marina is 'n baie netjiese en gerieflike plek. Ons gasvrou het ons vriendelik ontvang en het ons dadelik tuis laat voel. Ons sal beslis weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlike oornagplek. Die perseel se geriewe laat mens toe om op vakansie te wees sonder om te voel asof jy in 'n vreemde plek is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Vida Marina
Baie dankie, ons is so bly dat julle tuis gevoel het by ons. Karien

Salome S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het heerlik gebly. Dankie. Baie netjies en skoon. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Callie J
Lang verblyf
4.6
Feb 2025

Wonderful, neat and will make use again. Very clean and private. Excellent stay. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Baie goeie tyd in die Strand gehad. Ons het lekker gebly. Sal weer gebruik maak van die spesifieke plekkie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sinda J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Alles is gemaklik, dis rustig, 'n tuiste weg van die huis. Baie veilig. Dit was baie rustig, sal definitief weer gaan en dit vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karien
Vida Marina
Hi Sinda, ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Dankie vir die mooi woorde, sien uit as julle weer kom.

Elize K
1 nag
5.0
Nov 2024

Heerlik. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Theron Crescent, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4866607d4cc57e8c8179f58d51c49914bafd4babd1364616f6a78963adcb25e8315466f21f1c8636f958f0c71e9183a4ce29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 40 Theron Crescent Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.119283774462 18.836263136211
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang