2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 149 Park Road, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Viewcatcher is 'n pragtige selfsorg-eenheid op die gasheer se eiendom in 'n veilige landgoed in George. Dit is binne maklike bereik van die Outeniqua-pas, die Meregebied Nasionale Park en die Botlierskop Privaat Wildreservaat in Oudtshoorn, wat dit die ideale bestemming maak vir gaste wat die bekende Tuinroete wil verken.
Hierdie oopplan-ateljee is op die eerste verdieping geleë en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n aparte ingang deur die motorhuis of toegang deur die huis. Die slaaparea is ingerig met 'n koninggrootte-bed of twee enkelbeddens, terwyl die badkamer met 'n stort toegerus is. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Die eenheid beskik ook oor 2 stoele en 'n sitarea met 'n TV met Netflix. Skuifdeure maak oop na 'n balkon met buitesitplek en pragtige uitsigte oor die omgewing en die Outeniqua-berge. Gaste kry gratis WiFi en onderdakparkering vir 'n enkele klein voertuig.
Die Viewcatcher-eenheid is 'n privaat kamer bo wat ideale akkommodasie is vir een of twee persone, hetsy op sakereis of vakansie.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in George Gholfklub, Fancourt Gholfklub, Outeniqua Vervoermuseum, George Museum en Map of Africa-besienswaardighede, valskermseiljag, pragtige staptogte en lieflike strande binne 7 tot 10 km van George af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 149 Park Road, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Viewcatcher het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
149 Park Road, George, 6529, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang