6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Ashwell Road, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Views 360 Penthouse is 'n asemrowende dakwoonstel op die strandfront in Warner Beach op die vyftiende verdieping en spog met pragtige panoramiese see-uitsig. Die dakwoonstel met eindelose see-uitsigte bied 'n ruim, luukse selfsorgvakansie.
Die dakwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n glasskuifdeur wat na 'n balkon met 'n see-uitsig lei.
Die ruim oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek met 'n see-uitsig en 'n glasskuifdeur wat na 'n balkon lei. Daar is ook 'n eetarea, 'n tweede sitarea en 'n balkon met buitesitplek, sintetiese gras, sonstoele en 'n gasbraai.
Gaste kan gratis WiFi en veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 8 Ashwell Road, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Views 360 Penthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Ashwell Road, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang