Villa 10426 @ San Lameer
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, San Lameer Estate Villa 10426, Southbroom, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa 10426 @ San Lameer is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die San Lameer-landgoed. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek, of 'n sakereisiger wat 'n rustige tuisbasis soek tydens hul besoek.
Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon met 'n buite-eettafel, 'n braai en ongerepte uitsigte oor die gholfbaan geniet. Die landgoed spog met 'n gholfbaan, 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane, wandelroetes, toegang tot die strandmeer en direkte toegang tot Marina-strand. Verskeie geriewe soos winkels en restaurante is naby geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R61, San Lameer Estate Villa 10426, Southbroom, 4295, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61, San Lameer Estate Villa 10426, Southbroom, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang