Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Clarens

Villa 152 El Shaddai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Judy M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Mooi huis en area. Gerieflike ligging en veilig. Baie lekker gebly. Mooi, veilig, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Amazing stay. Really had an amazing stay! Enjoyed our weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Biddy
Villa 152 El Shaddai
Hi Hennie, I am so glad you had a great stay. It is a very popular holiday destination.

Marinna J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Natuur en uitsig vanaf stoep en hoofslaapkamer. Baie skoon en netjies. Gebly! Uitsig op berge vanaf huis en omgewing asemrowend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Biddy
Villa 152 El Shaddai
Hi Marinna, Thank you for the great review. It is one of my popular villas. Kind regards, Biddy

Nico B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker! Baie lekker plek, mooi, veilig en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannerie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Ons het die buite braai area geniet. Baie lekker en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Very lekker. Pleasant as always. Will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Luuks, veilig en gemaklik. Dit is 'n pragtige eenheid. Luuks, veilig en gemaklik. Het alles wat mens nodig het! Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Biddy
Villa 152 El Shaddai
Hi Annette, Thank you for the great review. It is a very popular destination.

Quintin D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2025

Mooi omgewing. Baie netjiese eenheid. Goeie uitleg. Mooi uitsig. WiFi het nie gewerk nie. Koffie en tee was nie beskikbaar soos geadverteer nie. Gas kaggel word geadverteer, maar slegs na bespreking word daar gemeld van adisionele koste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Biddy
Villa 152 El Shaddai
Hi Quintin, I am so sorry about the Wi-Fi. I have had it sorted out. I am also so sorry about the coffee and tea. I spoke to my manager about this. As for the gas for the fireplace, it is on the site and in all the emails I sent you.

Ben E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Baie netjiese, moderne, volledig toegeruste huis. Baie netjiese, gemaklike, volledig toegeruste huis. Baie veilig en netjies met 'n mooi uitsig oor die berge. Die hele huis is tot jou beskikbaar. Baie naby aan Clarens dorp in 'n golf landgoed. Die gas 'levy' is vir die gebruik van die kaggel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Biddy
Villa 152 El Shaddai
Hi Nico, Thank you for the great review. It is a very popular unit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Biddy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 140

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 380
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 380
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 380
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Clarens Leisure & Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94795819f768ca87b77483435b7b3d0ca7c098b3592c600c917803cfb2fcbb10024fd4062cd041492c3ce01f0e6ab5e3682f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 380 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 Clarens Leisure & Golf Estate Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.517823692916 28.429761992694
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang