4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Clarens Leisure & Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Villa 152 El Shaddai is geleë in die hartjie van die Oos-Vrystaat in Clarens, op die Clarens Gholf- en Ontspanningslandgoed. Gaste kan die 18-putjie gholfbaan en verskeie winkels en restaurante geniet.
Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, beide met volledige en suite-badkamers met 'n stort en 'n bad. Slaapkamer 1 het 'n koningingrootte-bed, en slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamertafel, 'n sitkamer met 'n TV met DStv Premium in. Daar is ook 'n gaskaggel. Die kombuis is toegerus met 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Die leefarea maak oop na 'n patio met braaigeriewe en 'n eetkamertafel.
Daar is gratis koffie, tee, suiker en poeiermelk.
Gaste het ook toegang tot veilige parkering en WiFi.
Doendinge in die omgewing sluit in visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en begeleide staptogte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Biddy Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 136
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Clarens Leisure & Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Villa 152 El Shaddai het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Clarens Leisure & Golf Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang