6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Villa 3506 San Lameer bied selfsorgverblyf en is geleë in die San Lameer Gholflandgoed, aan die Suidkus. Gaste het toegang tot al die geriewe en besienswaardighede in die landgoed.
Hierdie lugverkoelde dupleks-eenheid bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is bo geleë en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamers is onder geleë; die tweede en derde slaapkamers bevat 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die volledig toegeruste kombuis bevat 'n watersuiweringstelsel en toestelle om maaltye te kook, insluitend 'n lugbraaier, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër vir u gerief. Die oopplan-leefarea bied 'n eetkamertafel met sitplek waar gaste saam kan sit en maaltye geniet, sofas om op te ontspan en 'n slim-TV met DSTV Premium en ander stroomkanale.
Die leefarea lei na 'n pragtige uitsig oor die dam. Die semi-toegeboude patio het braaigeriewe, insluitend 'n gasbraai en 'n Weber-braai. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar om media te stroom. Veilige parkering is beskikbaar, sowel as 'n 2000-liter water-rugsteunstelsel by die villa in geval van enige wateronderbrekings.
Die landgoed spog met privaat toegang tot 'n Blouvlagstrand, 2 swembaddens, restaurante, 'n 18-putjie professionele gholfbaan, 'n 9-putjie mashie-baan, 'n gholf-oefenbaan, gholfkarretjiehuur, tennis- en muurbalbane, 'n grasperk-rolbalveld, 'n volledig operasionele spa en fiksheidsfasiliteite; daar is 'n 9.7 km lange bergfietsroete, 'n ontspanningsentrum langs die strandmeer in die landgoed, wat prettige aktiwiteite soos roeibote, kanovaart, vlugbal, rolbal, tafeltennis, vang-en-vrylaat-visvang, sowel as kinderaktiwiteite en bordspeletjies, om maar net 'n paar te noem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Off the R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa 3506 San Lameer het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang