6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Villa Arte, 84 Da Gama Street, Wavecrest, Jeffrey’s Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa Arte is 'n lieflike vakansiebestemming in Jeffreysbaai aan die Sonskynkus. Dis is bekend vir ongelooflike, kilometer lange strande, seeskulpies, blou water en mooi weer. Dit is ook bekend vir die perfekte branders vir branderplankryers en daarom word die Billabong Branderplankrykompetisie jaarliks in Jefferysbaai gehou. Dit is ook 'n gerieflike oornagplek tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) via die Tuinroete.
Daar is 2 kamers, 2 en suite-badkamers, 'n eet- en leefkamer en 'n oopplan-kombuis wat ten volle toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, stoof en broodrooster. Daar is slaapplek vir 5 gaste met 'n slaapbank in die leefkamer vir 'n ekstra gas. 'n TV met 'n DStv-koppelpunt is beskikbaar, maar gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Daar is braaigeriewe in die binnehof en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Villa Arte 5 is in 'n veilige kompleks, minder as 300 m van die strand af. Gaste kan die oseaan in die verte hoor.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annalize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 5 Villa Arte, 84 Da Gama Street, Wavecrest, Jeffrey’s Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Villa Arte 5 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Villa Arte, 84 Da Gama Street, Wavecrest, Jeffrey’s Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang