Villa Arte 5

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Arte is 'n lieflike vakansiebestemming in Jeffreysbaai aan die Sonskynkus. Dis is bekend vir ongelooflike, kilometer lange strande, seeskulpies, blou water en mooi weer. Dit is ook bekend vir die perfekte branders vir branderplankryers en daarom word die Billabong Branderplankrykompetisie jaarliks in Jefferysbaai gehou. Dit is ook 'n gerieflike oornagplek tussen Kaapstad en Port Elizabeth via die Tuinroete.

Daar is 2 kamers, 2 en suite-badkamers, 'n eet- en leefkamer en 'n oopplan-kombuis wat ten volle toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf, stoof en broodrooster. Daar is slaapplek vir 5 gaste met 'n slaapbank in die leefkamer vir 'n ekstra gas. 'n TV met 'n DStv-koppelpunt is beskikbaar, maar gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Daar is braaigeriewe in die binnehof en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Villa Arte 5 is in 'n veilige kompleks, minder as 300 m van die strand af. Gaste kan die oseaan in die verte hoor.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Arte 5 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Arte 5 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za