+62
Gastehuis in Porterville

Villa ChoCoLatt Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Sanet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Perfect. Lovely, comfortable, welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Heerlik! Ons het heerlik gebly. Perfekte oornag stop met rustige tuin-atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Villa ChoCoLatt Guest House
Baie dankie, Sanelle. Dit was 'n plesier en ek waardeer die terugvoer.

Niel B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Gaan beslis weer, vriendelike mense. Baie lekker gebly. Goed toegerus. Restaurant op jou voorstoep is 'n bonus. Swembad was 'n lekker bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Villa ChoCoLatt Guest House
Baie dankie.

Halle H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Aangenaam. Ons het baie lekker gebly, dit was net vreemd dat daar in ons kamer ingegaan is terwyl ons nie daar was nie. Ons was nie in kennis gestel daarvan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Michael
Villa ChoCoLatt Guest House
Geagte Sanet Baie dankie, dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Ons lewer 'n diens aan al ons kliënte, so ons maak seker dat u kamer netjies is, en sit die ligte aan, so wanneer 'n kliënt terugkeer van 'n aand uit dat die kamer so gerieflik moontlik is vir 'n goeie nag se rus.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ancois V
1 nag Gesin met klein kinders
1.8
Mrt 2026

Sal nie weer daar bly nie, die eienaar het ons baie onwelkom laat voel. Het ongelukkig 'n baie slegte ervaring met die eienaar gehad. Sy was bitter ongeskik en glad nie behulpsaam nie. Haar staf was inteendeel baie ordentlik en het vir haar deel kom onverskoning vra.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Michael
Villa ChoCoLatt Guest House
Geagte Ancois, Dankie vir jou terugvoer. Ek wil graag op ʼn paar punte reageer om dinge te verduidelik. Die kwessies wat jy genoem het, het ongelukkig niks met die kamer te doen waar jy gebly het nie. Jy is vooraf ingelig oor ons eiendomsreëls, insluitend dat trailers nie op die gras of voor die kinders se speelarea geparkeer mag word nie. Die opsies vir parkeerplek was duidelik: in die straat of agter die hek waar daar parkeerruimte beskikbaar is. Ek wil ook noem dat my personeel geen gedrag getoon het soos beskryf nie, en ek self was nie betrokke by enige konflik nie. Ek hoop dit help om misverstande op te klaar en verduidelik hoekom sekere reëls van toepassing is. Ons streef altyd daarna om ʼn vriendelike en professionele ervaring te bied, en dit is jammer dat jy dit anders ervaar het. Ek hoop dat toekomstige gaste ons huis kan geniet volgens die reëls en riglyne wat ons vir almal se veiligheid en gerief opstel. Vriendelike groete, Villa ChoCoLatt Guest House

Roxy T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Amazing, awesome, peaceful and exactly what I needed. Absolutely awesome. The accommodation was 1st class, the service was great, the venue was absolutely beautiful. Loved the garden. The aircon and free WiFi was a nice bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone D
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Perfek. Hierdie was die beste verblyf ooit. Vriendelike staff ook bo alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Villa ChoCoLatt Guest House
Thank you, Simone, we appreciate.

Annelize D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik! Die diens was vriendelik en die fasiliteite voldoende! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michael
Villa ChoCoLatt Guest House
Baie dankie. So bly jy het 'n goeie ondervinding gehad, en waardeer jou rating. Villa Cho Co Latt

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Michael Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

39 Basson Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdb6a2fb10b160f7cafe20b4626aefa5db6258132572026a8df6fa9de703b7a6316d1292d590ac250cf47bd79c425fa271fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 39 Basson Street Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.009758 18.993695
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang