- 16 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 33 Hans Abraham Street, Groblersdal, 0470, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Villa Contessa Guesthouse is in die plaasdorpie Groblersdal in Limpopo geleë.
Die gastehuis beskik oor 7 kamers wat elkeen lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale het.
Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien vooraf gereël.
Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 33 Hans Abraham Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Gaste dink Villa Contessa Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Hans Abraham Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
Sien kaart- 16 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang