Groblersdal Akkommodasie by Villa Contessa Guesthouse | LekkeSlaap
+35

Villa Contessa Guesthouse

12 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Villa Contessa Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Kgomotso M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kgomotso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed my stay would like to go again.

The lady was so friendly, was just such a mission to get food as I thought food would be served but all in all had great time and enjoyed my stay.

Villa Contessa Guesthouse's terugvoer

Dear Kgomotso,
Thank you, it was a pleasure having you here.
Kind regards
Villa



Villa Contessa Guesthouse
Ignetius M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignetius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Keep it up.

Everything went well except that the owner/reception didn't recognise me but she eventually did. We had a great time.

Dean V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean V
Besigheidsreis

Awesome.

Baie lekker gebly, sal dit beslis aanbeveel.

Aw B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aw B
Enkelreisiger

Was soos 'n lord behandel.

Gasvryheid uit die boonste rakke, plek is mooi skoon en kos was uitstekend.

Villa Contessa Guesthouse's terugvoer

Beste Aw, baie danki word opreg waardeer.
Seen groete,
Petro

Villa Contessa Guesthouse
Thia D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thia D
Besigheidsreis

Comfortable and affordable room and a very friendly host.

I will book here again as I am visiting Groblersdal monthly. Room was set up with an extra table for a printer and even an extra extension to make my work a pleasure.

Louis P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het welkom gevoel.

Baie mooi plek sal enige tyd weer daar bly, was baie rustig gewees.

Villa Contessa Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Louis

Villa Contessa Guesthouse
Sonja H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja H
Gesin met tieners

Redelik vir een nag.

Ontbyt is nie ingesluit nie, en jy moet dit vooraf reel met die eienaar. Die stort was baie sleg, nie genoeg druk om jou behoorlik nat te maak nie. Die bed was ook baie ongemaklik.

Gertien V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertien V
Gesin met klein kinders

Vriendelik en gerieflik.

Ons is vriendelik ontvang deur tannie Petro. Alles is skoon en netjies. Sal weer daar gaan bly.

Villa Contessa Guesthouse's terugvoer

Beste Gertien. Baie dankie dit was 'n plesier gewees. Sien julle volgende jaar.

Villa Contessa Guesthouse
Zelda D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D
Gesin met tieners

Tannie Petro het ons waarlik laat tuis voel.

Villa Contesa is 'n familievriendelike gastehuis met vriendelike gastehuiseienaar.

Villa Contessa Guesthouse's terugvoer

Baie Dankie Zelda en familie. Seen vir julle.

Villa Contessa Guesthouse
Reghard C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reghard C
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker.

Een ding wat jy moet reël is breakfast. wat ons nie geweet het nie.

Villa Contessa Guesthouse's terugvoer

Baie Dankie Regard, dit was 'n plesier gewees om julle akkommodeer. Volgende keer maak ons seker van die ontbyt.
Seën-groete

Villa Contessa Guesthouse
Lisa V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V
Saam met vriende

Tevrede en gerus.

Veiligheid is eerste priority. Dis skoon en gerieflik en Tannie Petro gaan uit haar pad om met alles te help.

Villa Contessa Guesthouse's terugvoer

Bestie Lisa
Baie dankie, vertrou ons sal julle weer sien. Julle is pragtige twee families gewees.
Groete
Petro

Villa Contessa Guesthouse
Ronnie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Die kamers is mooi skoon en alles wat benodig word word voorsien. Sal beslis weer daar bly. Die gasheer was vriendelik en baie behulpsaam. Beslis die moeite werd.

Villa Contessa Guesthouse's terugvoer

Hi Ronnie,
Baie dankie, dit word opreg waardeer.
Groete
Villa

Villa Contessa Guesthouse
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Abraham-straat 33, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Geen kinders onder 1
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsz7xZLRwpxJ43d481E5QJg1R8rYJkkGzGXQqFGSrPrYEUUmJVk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 33 Hans Abraham Street Groblersdal 0470 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.169350859985 29.382227923348
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za