Villa Coste
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Dolphin Way, Simon's Kloof, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa Coste is hoog teen die berg bo Simonstad geleë en bied 'n asemrowende uitsig oor Valsbaai en die historiese vloothawe. Die verblyf is stapafstand vanaf die oulike winkeltjies en restaurante in die dorp en net 'n paar minute se ry vanaf die pikkewyne by Bouldersstrand.
Die soldersuite beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort.
Die luukse tuinsuite is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens vir 2 kinders en die badkamer het 'n stort. Dit is op die grondverdieping en gaste sal eksklusief van die area gebruik maak wat die swembad en tuin tydens hul verblyf insluit.
Elke kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke suite het 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en onbeperkte, vinnige WiFi en word daagliks skoongemaak. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Toilet
Ligging
- 11 Dolphin Way, Simon's Kloof, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Dolphin Way, Simon's Kloof, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang