+36
Gastehuis in Flamwood

Villa D'amico

  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 30 Monica Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Villa D'amico is 'n gastehuis in Klerksdorp wat deur die eienaar bestuur word. Daar is braaigeriewe, 'n seisoenale swembad en gratis parkeerplek.

Verblyf is beskikbaar in 6 kamers wat elk uniek ingerig is. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort of bad. Ander geriewe in die kamer sluit sekere DStv-kanale, 'n mikrogolf, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in. Al die kamers het lugversorging.

Villa D'amico is net 600 m vanaf 'n Pick n Pay Hypermarket, 1,3 km vanaf Flamwood Walk-winkelsentrum en 1,4 km vanaf Wilmed Park-hospitaal.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Villa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 30 Monica Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
  • Gaste dink Villa D'amico het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

30 Monica Avenue, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2N2EyZTFjLWRjZGYtNDY1ZC1iMjA4LTg3MTQyOWM4MDY1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 30 Monica Avenue Flamwood 2572 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.842990556619 26.679379194975
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang