+48
Gastehuis in Wilkoppies

Villa de la Rosa Gastehuis

  • Slaapplek vir 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 103 Readman Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Villa de la Rosa Gastehuis is 'n elegante gastehuis wat sentraal geleë is in Klerksdorp - 'n bekoorlike stad in Noordwes. Die huis is naby restaurante, winkels, skole en hospitale.

Die gastehuis bied verblyf in 17 gerieflike kamers met en suite-badkamers aan. Die slaapkamers beskik oor 'n dubbelbed of enkelbeddens en die en suite-badkamers oor storte. Elke kamer het lugversorging, 'n TV, 53 DStv-kanale om van te kies en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike eetkamer en tuin waar hulle maaltye kan geniet wat hulle by die restaurant op die perseel bestel het.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Faan Meintjes Natuurreservaat, Klerksdorp Gholfbaan, verskeie voetslaanroetes, Klerksdorp Museum, munisipale tuine, Johan Neser Dam en die Planthuis in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.7
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Celize E
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld. Alles wat 'n mens nodig het. Ons het baie lekker gebly.
Jun 2026
Cindy V
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was gerieflik. Daar was 'n probleem met die bespreking, maar dit is vinnig uitgesorteer. Die WiFi het ongelukkig nie gewerk nie, maar vir die res ...
Sien meer
Okt 2025
Nastia N
5.0
Bekostigbaar, naby aan ons bestemming. Presies wat ons nodig gehad het!
Feb 2025
Roenel G
Saam met lewensmaat
4.8
Good. Very nice and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Niko F
4.0
WiFi and DStv were not working. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 103 Readman Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Villa de la Rosa Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

103 Readman Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e85c7d0390c58db3010fd049bcea618b9dcb20893f42367915248288caf5350ca71f636afe11e2603ae0859e861aa098c5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 40 5 1 4 103 Readman Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -26.843930555556 26.661230555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang