Villa Maxima
12 gaste
6 slaapkamers
6 beds
7 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 10 Comrie Road, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa Maxima is 'n moderne villa in Kampsbaai met 'n asemrowende see- en berguitsig. Dit is naby die strand en die bedrywige Kampsbaai Promenade waar daar 'n aantal restaurante, kroeë, winkels en galerye is.
Die smaakvolle villa bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers met 5 en suite-badkamers. Die pragtige slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar en daar is ook 2 gastetoilette. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 5 stoeltjies. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het 'n mooi see-uitsig, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel, kaggel en 'n TV.
Die villa het 'n sonkrag-verhitte swembad met 'n manjifieke see-uitsig. Buite-geriewe sluit 'n braai-area en 'n boonste dakterras in. Dit is ideaal vir onthaal of gaste wat net die buitelug wil geniet. Daar is ook 2 toesluitmotorhuise wat direkte toegang tot die villa bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 Comrie Road, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Comrie Road, Camps Bay, Cape Town, 8040, Wes-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang