Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Coert W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Mooi skoon, goeie diens en waarde vir geld. Die hele woonstel was mooi skoon. Alles het gewerk. Ons het selfs sjokolade op die kussings gekry. My kinders was mal oor die stapelbed. Daar is twee goed waarop gelet moet word: dit is 'n woonstel op die eerste verdieping van 'n kompleks, dus is daar trappe wat vir ouer reisigers dalk problematies mag wees, en indien jy met meer as een voertuig gaan reis, tref vooraf reëlings. Dit maak dit makliker om te reël. Ek beveel hierdie te enige tyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Surita Malherbe Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

29 Louis Botha Road, Meerhof, Hartebeespoort dam, 0260, Noordwes

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd16a6ce8a2792185dae0a84ef05697c47c28d93fa43e42030b0bc4192b62b0011b73fcbbf36a228d9ddccf695023e93eace7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 29 Louis Botha Road Meerhof 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.759709273924 27.895695286269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang