Villa Moya 46
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 775 Somers Road, Villa Moya, Shelly beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R715 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Moya 46 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou in Shelley Beach, Margate. Dit is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusbestemming kan verken en geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon en 'n gemeenskaplike swembad met braaigeriewe geniet. Veilige kelderparkering is op die perseel beskikbaar. Shelly Beach is ongeveer 290 m weg, met ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. King Shaka Internasionale Lughawe is ongeveer 162 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 746
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 775 Somers Road, Villa Moya, Shelly beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 775 Somers Road, Villa Moya, Shelly beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang