Villa Rosa
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Queen Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Rosa is in die hartjie van Ladismith geleë en bied 'n rustige toevlugsoord wat die sjarme van die Klein Karoo weerspieël. Villa Rosa bied 'n gemaklike verblyf vir gaste wat besoek aflê vir ontspanning, werk of om die natuurlike skoonheid van die Klein Karoo te geniet.
Die eiendom beskik oor 3 selfsorg-eenhede, elk geskik vir 2-3 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 2 suites bied óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens, terwyl die derde suite 'n koningingrootte-bed insluit. Kinders word op 'n matras gehuisves, wat dit 'n geskikte keuse maak vir klein gesinne of paartjies met 'n kind.
Elke eenheid bied 'n eenvoudige kombuisie met 'n yskas, tweeplaatstoof en mini-oond, en mikrogolfoond. Gaste het toegang tot 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Die gemeenskaplike leefareas en die buiteruimtes skep 'n ontspanne omgewing, met 'n swembad beskikbaar vir warm Ladismith-dae. Veilige parkering word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 48 Queen Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Queen Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang