+21

Villa Royale 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Colwyn Drive, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa Royale 10 is in Sheffield Beach, Ballito, geleë en bied slaapplek vir tot 6 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die eiendom is 'n grondvloerwoonstel met 3 slaapkamers en 2 badkamers, met 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer. Die ingeslote patio lei na 'n privaat tuin. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die ander 2 slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is ingerig met 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n bad het. Alle slaapkamers is toegerus met plafonwaaiers, en badhanddoeke en 'n haardroër word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër in. Die leefarea sluit 'n TV met Netflix en WiFi in.

Bykomende geriewe sluit onderdakparkering in. Gaste word versoek om nie voor die swembadarea of in laaisones te parkeer nie. Parkering kan moeilik wees vir 4x4 en groter voertuie.

Die eiendom het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, wat die gevoel van 'n privaat tuin gee. Toegang tot die strand is beskikbaar via 'n steil loopbrug. Die eiendom word beveilig met 24-uur-sekuriteit.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 579

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1 Colwyn Drive, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Colwyn Drive, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe111fa1b7715348bdbbec0000e68711f66df302f12a02e7269cb024ae1635f280e8d5a5a307f56c80b46c648b500a0e11ac5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 1 Colwyn Drive Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.4886835 31.2519903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang