15 gaste
7 slaapkamers
8 beds
7 badkamers
- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 30 Mountain Road, 10 Monkey Valley Resort, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa Sefarina is 'n bekoorlike villa aan die voet van Chapmanspiek in Noordhoek. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige see-uitsig. Die villa is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na vakansieverblyf naby Long Beach.
Die villa beskik oor 7 slaapkamers en 7 badkamers en bied slaapplek aan 15 gaste. Die slaapkamers het elkeen of 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed, of 'n koningingrootte-bed of net 'n koninggrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met of 'n bad en stort of net 'n stort.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n kaggel, gemaklike rusbanke en 'n kroegarea. Die villa het ook 'n eetarea met 'n etenstafel en stoele.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die villa het 'n seefront-balkon met sonstoele, buitemeubels, 'n swembad en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Emmylou Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 30 Mountain Road, 10 Monkey Valley Resort, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Sefarina het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Mountain Road, 10 Monkey Valley Resort, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang