4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - N12, Trakas Kuilen Farm, Prince Albert, 6980, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Traka Cottage is 'n pragtige en bekoorlike huis op 'n plaas, 81 km vanaf Prins Albert in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die idilliese toevlugsoord is perfek vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek ver van die stadsgejaag en wat die rustigheid van die platteland wil geniet.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het sitplek en 'n skuifdeur wat na 'n onderdakstoep met 'n braai-area lei. Daar is ook 'n houtvuurwarmbad.
Die verblyf bied prentjiemooi uitsigte en 'n rustige atmosfeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Tia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- N12, Trakas Kuilen Farm, Prince Albert, 6980, Wes-Kaap
- Gaste dink Traka Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N12, Trakas Kuilen Farm, Prince Albert, 6980, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang