Indien jy Groot-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Groot-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groot-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Great Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Groot-Karoo akkommodasie
240 lekke plekke om te bly
Bakgat Blyplek is in Beaufort-Wes en bied professionele diens en 'n bakgat-ervaring. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede wat geski...
Casa Milorca is 'n 19de eeuse gastehuis in die hartjie van die historiese dorp Prins Albert. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en ...
Olijvenhuis is op 'n plaas 5 km buite Beaufort-Wes geleë en bied ruim verblyf wat ideaal is vir gesinne. Dit dien ook as die ideale oornagve...
Die Skooltjie is op 'n plaas naby Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo. Dié historiese eko-toeristebestemming is die oudste en grootste...
Die Nessie is in 'n stil woonbuurt in Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë. Die eiendom is 3 km vanaf die N1-hoofweg. Verblyf wo...
Karoo Vreugde is die ideale selfsorghuis vir 'n onvergeetlike gesinswegbreek in die sonderlinge, prentjiemooi dorpie Merweville. Dié driesl...
Brinksfontein Guest House is 70 km van Laingsburg en 60 km van Sutherland af op 'n grondpad uit, in die stil en rustige Karoo. Brinksfontein...
Lekker Lê is op 'n plaas waar sade verbou word. Dit is op 'n teerpad, 5 km van Beaufort -Wes en 2 km van die plaaslike Beaufort-Wes hospitaa...
Donkin Country House is 'n luukse 3-ster-gastehuis in Beaufort-Wes, 'n dorp in die Wes-Kaap wat as die hoofstad van die Karoo bekendstaan. D...
Die Kussinkie bied selfsorg-verblyin 'n stil woonbuurt genaamd Hospitaalheuwel, net 2 km van Beaufort-Wes se dorpskern af met veilige parkee...
Welkom by die a-Central Karoo akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.