+35
Gastehuis in Westdene

Villa Victoria Executive Guest House

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Cecil V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie aangenaam, veilig en netjies. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Die plekkie was 100% wat ons gesoek het. Dit is 'n pragtige plek met 'n baie pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Lekker. Ons het lekker gebly. Hulle was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very warm, welcoming and comfortable. Short as the stay was, I would be very happy to stay in this guest house at any time in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Clean, neat, lovely. Wonderful one night stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
1.8
Apr 2025

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Mherisa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Sep 2025

HORRIBLE! HORRIBLE!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Anamari
Villa Victoria Executive Guest House
They seemed happy enough and said nothing to us.

Dries D
1 nag
5.0
Nov 2024

Baie vriendelike eienaars, veilig en naby al die plekke waar ek wou wees. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

"'n "Save haven" vir enige moë reisiger. Pragtige herfstuin met groot koeltebome. Aangename en dierbare gasvrou wat ons dadelik tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2024

Vinnig maar lekker. Ons as gesin het heerlik gekuier. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. En op die Saterdag is ons eenheid weer skoon gemaak en ons het van ons musiekfees laat terugkom in 'n skoon plekkie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2024

Bekostigbaar, netjies en goeie diens. Ons het lekker gebly. Sal net 'n stort verkies i.p.v. 'n bad. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Anamari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Edward Street, Westdene, Benoni, 1501, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d4a92e3f67a4b32310135acbefad6f0c6102cf1d5ab8f09898a54cb0f2e7716957fd0afb346d76029a6793d2c8cb29c0932?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 1 Edward Street Westdene 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.199874452043 28.296779872207

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang