Villacadia 4
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 819 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Villacadia 4 is 'n bekoorlike selfsorg-dorpshuis in 'n veilige kompleks in Pretoria. Die huis is sentraal naby Loftus Park, restaurante, 'n gimnasium en die Hatfield Gautrain-stasie geleë.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Drie van die slaapkamers het dubbelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort en een van die badkamers is 'n en suite-badkamer in die hoofslaapkamer.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea, lugversorging en 'n TV. Dit lei na 'n tweede sitarea en 'n eetarea met 'n etenstafel.
Die huis lei na 'n privaat binnehof met 'n swembad, 'n onderdak-sitarea, 'n etenstafel en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 819 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
819 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang