Village 49
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 221 Rotsvy Road, The Village, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Village 49 skuil op die skilderagtige Hoedspruit Wildlife Estate en bied luukse selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gesinne of groepe vriende.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens en 2 badkamers, een met 'n stort-oor-bad en die ander een met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eiland met stoele. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis bied toegang tot 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Ronnie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 221 Rotsvy Road, The Village, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Village 49 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
221 Rotsvy Road, The Village, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang