+39
Selfsorg in Modimolle

Village d'Afrique

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- 'n Minimum van 3 tente moet op enige tyd bespreek word.
- Die tente deel die gemeenskaplike kombuis, eet- en leefareas en die swembad en braai-area.
- 'n 4x4 met hoë grondvryhoogte word aanbeveel om Village d'Afrique te bereik.
- Die balans moet 45 dae voor die inklokdatum betaal word.
- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word vereis.
- Geen kinders onder 12 jaar word toegelaat nie.
- Kinders tussen 12 en 16 jaar wat op die slaapbank slaap, betaal R175 per kind per nag.
- Die slaapbank is nie geskik vir volwassenes nie.
- 'n Fooitjie van R100 per tent per dag word aanbeveel.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- 'n Minimumverblyftydperk van 2 nagte geld.
- Kredietkaartgeriewe is nie beskikbaar nie.
- Wildritte is nie beskikbaar nie. Gaste kan op hulle eie risiko self in hulle eie voertuie ry. 4x4-roetes is beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 16)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 16)
Bespreek

De Nyl Zyn Oog road, Shakila Game Farm, Waterberg, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQwMTQ3OTUxLWRlOTQtNDlhNi1hNzIwLWIxMDZkNTk1YTdmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 16) 2 5 1 5 De Nyl Zyn Oog road Shakila Game Farm 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.773301751842 28.317681849003
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang