+31
Gastehuis in Stellenbosch

The Village Stay

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
4.5
Ligging
2.5
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Alta G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2026

Ons het baie lekker gebly - baie skoon en veilig! Twee verbeteringe wat ons kan noem wat volgende persoon se verblyf perfek sal maak: Kamer 1: Vensters seël nie dig nie. Die wind waai daardeur en dit veroorsaak 'n fluitgeluid. Kamer 2: Daar was 'n dreinreuk wat in die kamer gehang het toe ons die aand teruggekom het in ons kamer. Ek het die stort se water laat loop en dit het weggegaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
The Village Stay
Hi Alta, Baie dankie vir jou terugvoer – ons waardeer dit opreg. Ons neem kennis van die twee punte wat jy genoem het: Kamer 1: Die vensters wat nie heeltemal dig seël nie en die windgeluid veroorsaak. Kamer 2: Die dreinreuk wat opgekom het, wat waarskynlik verband hou met die water wat nie in die sifon was nie. Ons gaan dit beslis met ons instandhoudingspan opneem om dit reg te stel en te voorkom dat dit weer gebeur. Baie dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het – dit help ons om die ervaring vir toekomstige gaste te verbeter. Vriendelike groete

Jana V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2026

Nie die geld werd nie. Vuil treinspoor uitsig. 07:00 Saterdagoggend harde musiek - gym onder. Geen spieël vir hare blaas. Gange koud en klinies - onpersoonlik. Geen deur vir toilet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Francois
The Village Stay
Hi Jana Die treinspoor waarna verwys word, is buite die grense van die estate en dus nie onder ons direkte beheer nie. Ons is egter reeds in gesprek met die plaaslike gemeenskap om die area op te ruim en te verbeter. Wat die gym betref, is daar ’n duidelike kennisgewing in al ons bemarkingsmateriaal wat die moontlike geraasvlakke uitlig. Ons het eers onlangs, ongeveer ses weke gelede, geopen en is steeds besig om die gemeenskaplike areas verder te ontwikkel en meer uitnodigend te maak. Laastens, ons foto’s dui duidelik aan dat daar nie ’n deur by die badkamer is nie, sodat gaste vooraf bewus is van die uitleg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Francois Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Sauvignon Street, Nooitgedacht Village Estate, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb935c2eb45c54d9fd233d151ed492f4276b51d395d6f9b99afd3e6210c8624f6538c025f8cb2f7e10f490a03f5d450babf22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Sauvignon Street Nooitgedacht Village Estate 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.876678 18.821364
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang