+34

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Werner V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker rustige mooi omgewing. Baie goed toegeruste blyplek, niks nodig om saam te vat behalwe jou eie kos ens. nie. Baie lekker rustige omgewing. Baie lekker vir rustig wees en stoep sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnni P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Next level! Lieflike plek en heerlike kuiers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige verblyf, fantasties geleë, en baie goed toegerus. Pragtige verblyf, fantasties geleë, en baie goed toegerus. Ons het twee nagte in Villetta gebly, en alles was fantasties gewees. Die plek het 'n ideale uitleg, met twee slaapkamers wat omtrent presies dieselfde is met eie stoep en privaatheid. Die versierings, geriewe, en alles was baie goed gewees. Ons het alles wat ons nodig gehad het - beskuit, koffie, tee, melk, sjampoe, seep, ens. Die uitsig vanaf die perseel is ook asemrowend. Ons kan definitief dit aanbeveel, en sal graag weer self hierso bly. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Storm
Villetta
Ek is baie bly om te hoor julle het julle tyd by Villetta geniet. Baie dankie vir die review. Ons waardeer die terugvoering.

Saul A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Relaxing, comfortable stay. What a wonderful stay and place. Beautiful, comfortable home. We hope to be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Storm Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

J7WG+R39, Hermanus, 7200, Hemel en Aarde Valley, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA465772737117a5325e2459d59dadbd771f054b7a5bbcaf68403dec094a6fbee6a14d84660e32fbbd90ca460be1fe42971198?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 J7WG+R39, Hermanus, 7200 Hemel en Aarde Valley 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.3529625 19.2752344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang