+26
Gastehuis in Douglas

Villiera Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Janell K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Ruim, skoon en netjiese verblyf. Ons was baie vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Kamers is groot, skoon en netjies. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Gerieflik. Baie lekker gebly, maar met hitte bo 40 grade sou dit egter lekker gewees het as die swembad nie groen was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Jun 2026

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

George T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly en plek is baie skoon en netjies. Ontvangsdame was baie vriendelik en ontvanklik, sal graag weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

De Villiers G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik en rustig. Baie mooi gastehuis met goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die verblyf was wonderlik. Die plek is skoon en netjies. Wow, Valiera Gastehuis is 'n wonderlike plek. Die plek is baie skoon en die diens is uitstekend. Dankie vir jou uitmuntende werk en diens wat jy lewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erhan U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Will book again when we travel through there. It is a lovely setting. We stayed just for 1 night, but the bird life was amazing in the morning. The design and decoration were upmarket and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita H
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Very good value for money. Spacious, clean, lovely gardens and facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark P
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Des 2025

Awful. Awful. Reception disappeared at around 4pm. There is no decent place to eat at Douglas, so we decided to cook in. There were no pans. The stove was induction, so specialised metal pans are required. The contact number proved useless - the person on the other end had no car and refused to come back in to get us a pan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Bowker Street, Douglas, 8730, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4MTg3MjQ2LWZkMGQtNGI3ZC05OTYzLTZlYjIxYjcwYWI4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Bowker Street Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.052371320966 23.767609298229
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang